Modulekode | SLK 760 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Departementele keuring: Slegs vir BSocSciHons Sielkunde *Word slegs in Engels aangebied In hierdie module word die verband tussen gedrag en die funksionering van die brein ondersoek met die doel om begrip te vorm van die aard van komplekse sielkundige prosesse. Die vernaamste aspekte van serebrale disfunksie in neurologiese versteurings, traumatiese breinskade en uitvoerende funksies word bespreek. Verskillende neurosielkundige assesseringstegnieke word ook behandel. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | DS (BSocSciHons Sielkunde) |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App